Familiefees
NG GEMEENTE HAZYVIEW
Ons nooi almal in die omgewing om saam met ons fees te vier!
Bring jou familie en vriende vir 'n dag vol musiek, stalletjies, lekker kos en baie pret.
By NG Gemeente Hazyview se Familiefees

DATUM

Saterdag 2 Mei 2026

TYD

Vanaf 09:00 tot 22:00

PLEK

NG Kerk Hazyview
R40 Burgershallplaas, Kiepersol, 1240

KOSTES

Volwassenes - R160
Voorskool - GRATIS
Kinders 6 -17 Jaar - R80
Pensioenarisse Bo 60 - R100
Bring asseblief julle eie kamp stoele saam vir die musiekfeesVir meer inligting kontak - Marleen Vos 082 806 4909

FEESKAARTJIE 

Kaartjies te koop op Quicket of direk by die kerkkantoor. Koop jou kaartjie, woon by en staan 'n kans om 'n wonderlike prys te wen!
BESPREEK KAARTJIE
Potjiekos Kompetisie

POTJIEKOS-KOMPETISIE

Koop jou kaartjie en skryf in!
R500 per pot. Werkstafel word voorsien. Bring eie gas / hout / braaier. Begin om 12:00, beoordeling om 16:00. Groot pryse te wen!

Kontak Mieg Botha op 082 771 9337 vir meer inligting.

VEILING

Daar gaan op die dag heerlike items en ervarings beskikbaar wees om op te bie.
KLIEK VIR MEER

FAMILIEFEES

bied aan

Owl 
Encounters

Volg Op Sosiale Media

Perry's Bridge
Reptile Park

Volg Op Sosiale Media

Zippy The 
Clown

Volg Op Sosiale Media

Jaco's Jumping 
Castles

Besoek ons webtuiste
AKKOMODASIE RONDOM ONS

Bespreek gerus by een van die gastehuise rondom Hazyview

Nabana Lodge

Bespreking
Pointsettia Family cottage

Pointsettia Family Cottage

Bespreking

Ulwazi Rock Lodge

Bespreking
Oppiplaasabek

Oppiplaasabek

Bespreking

Cuckoo Ridge Country Retreat

Bespreking
Meer Akkomodasie Rondom Hazyview - Klik Hier

Volg Ons Op Sosiale Media

Kopiereg © 2025 NG Gemeente Hazyview  |  Met Trots Ontwerp Deur Design Insight
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram