Op Sondag 16 Februarie 1975, word die eerste dopeling in die nuwe gemeente gedoop. Haar naam is Emmerentia De Clerk van ouers Daniël en Wilhelmina De Clerk.
Ons hou kerk in die Numbi Laerskoolsaal. Ds. Van den Berg het die gewoonte gehad om elke kerkganger persoonlik met die hand te groet na die erediens.