Ons nooi almal in die omgewing om saam met ons fees te vier! Bring jou familie en vriende vir 'n dag vol musiek, stalletjies, lekker kos en baie pret. By NG Gemeente Hazyview se Familiefees
DATUM
Saterdag 17 Mei 2025
TYD
Vanaf 10:00 tot 22:00
PLEK
NG Kerk Hazyview R40 Burgershallplaas, Kiepersol, 1240
KOSTES
Volwassenes - R160 Voorskool - GRATIS Kinders 6 -17 Jaar - R80 Pensioenarisse Bo 60 - R80
10H00 - Anton Botha 10H30 - Anton Botha 11H30 - Anton Botha 12H00 - Chris Akkedis 12H30 - Chris Akkedis 13H00 - Chris Akkedis 13H30 - Chris Akkedis 14H00 - Chris Akkedis 14H30 - Chris Akkedis 15H00 - Anton Botha 15H30 - Anton Botha 16H00 - Anton Botha Potjiekos Beoordeling